AFRIKAVROU

IMG_5855 copy

kaalvoet abba jy hierdie kontinent op jou rug. integriteit, ywer en deursettingsvermoë – die gereedskap waarmee jy die landerye bewerk. sensueel omkleed is jy vrou vir jou man. met liefde en wysheid beitel jy jou nasate tot wasdom.

 

 

Foto’s: Pragtige vroue wat tot dusver my pad in Rwanda gekruis het. Die foto onder die opskrif is van Esther.

IMG_0070Kwekery toe - 1UNADJUSTEDNONRAW_thumb_a531UNADJUSTEDNONRAW_thumb_bb6eUNADJUSTEDNONRAW_thumb_bb67UNADJUSTEDNONRAW_thumb_c6fcUNADJUSTEDNONRAW_thumb_c518

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s